top of page
3.jpg

Welkom

Villa Violet Bed & Breakfast is geleë in die mooiste deel van Klein Windhoek en bied u 'n moderne en opwindende nuwe ervaring tydens u verblyf (en u word op 'n nuwe moderne en verkwikkende manier gehuisves). Vyf en-suite kamers is toegerus met warm - en koue lugversorging, platskerm televisie en 'n kluis. Elke kamer loop uit op 'n patio met 'n tafel en stoele en'n sprankelende blou swembad in die tuin. Koordlose internet, veilige parkering en wasgoeddienste is tot u beskikking.

 

Villa Violet B&B is nie vêr geleë vanaf restaurante en winkelsentrums nie en maak dit die ideale plek om u reis te begin of te eindig. Villa Violet B&B bedien onder andere gerookte wildsvleis en eksotiese konfyte.

 

U gashere Ben en Heidi verwelkom u in Afrikaans, Duits, Engels of Frans.

Villa Violet

48 Ziegler Street
Windhoek

P.O.Box 90188

Namibia

contact@villaviolet.net

Tel:  +264 61 256 141
 

2025 by villaviolet

bottom of page